Nuusbrief vir 3 Maart 2016Hoërskool Swartland NUUS Uit die Hoof se kantoor3 Maart 2016Ons is in die bevoorregte posisie om komende Saterdag die Astro hokkiebaan te open. Die skool nooi graag hiermee allebelangstellendes uit om Saterdag 5 Maart die amptelike opening by te woon. Die dag se program begin 08:00…
Nuusbrief vir 25 Februarie 2016 Hoërskool Swartland NUUS Uit die Hoof se kantoor25 Februarie 2016Selfone: Ek wil leerders versoek om hul selfone in die registerperiode by die sekretaresse in te handig. Dit kan weer aan die einde van die dag afgehaal word. Indien 'n leerder siek word, is ons sekretaresses…
Nuusbrief vir 18 Februarie 2016Hoërskool Swartland NUUS Uit die Hoof se kantoor18 Februarie 2016Ons leerders verras ons met hul pragtige sportprestasies. Ons is werklik trots op elkeen se harde werk op die sportveld wat beloonword, dis 'n plesier om hulle dop te hou en te sien hoe hulle die sport…
Nuusbrief vir 11 Februarie 2016Hoërskool Swartland NUUS Uit die Hoof se kantoor11 Februarie 2016Ons wil 'n vriendelike dog dringende versoek aan ons leerders rig om saam te werk en te help om ons skoolgebou en fasiliteite op te pas en skoon te hou. Dit behels die kleedkamers, die sportgeriewe, die…
Boodskap van skoolhoof 4 Februarie 2016   2016 het teen 'n geweldige spoed weggespring en so ook ons sportmanne! Almal by Hoërskool Swartland is voluit besig met 'n vol sportprogram en terselfdertyd akademie wat nie mag agterbly nie. Baie dankie aan al ons afrigters, ouers, ondersteuners en leerders wat betrokke is by…
Nuusbrief en School Communicator28 Januarie 2016 Ons gee hierdie week vir elke leerder in die skool 'n nuusbrief in harde kopie. Dit is egter eenmalig. Van volgende week af sal die nuusbrief weer soos in die verlede slegs elektronies beskikbaar wees. Ons wil u dus vriendelik versoek om die School Communicator program…
Nuusbrief vir 22 Januarie 2016Hoërskool Swartland NUUS Tian van Lill presteer in gholf20 Januarie 2016Tian van Lill is vir die 2016 Boland O/15 Uitnodigingspan gekies. Hulle gaan in toernooie op 7 en 14 Februarie teen WP meeding. Baie geluk, Tian! Skool se webtuiste20 Januarie 2016Ons skool se webtuiste is gesaboteer…
Nuusbrief vir 4 Desember 2015Hoërskool Swartland NUUS Klerebanktye op 9 Desember4 Desember 2015Op 9 Desember, die dag wanneer die skool sluit, is die klerebank oop van 09:00-14:00. Laaste dag van skool4 Desember 2015Die skool sluit op Woensdag 9 Desember om 10:30 waar rapporte aan aanwesige leerders oorhandig sal word. Op…
Nuusbrief vir 26 November 2015Hoërskool Swartland NUUS Inhandig van handboeke 201526 November 2015Skool- en departementele handboeke van 2015 moet asseblief ingehandig word. Die datums van inhandiging by dieregisteronderwysers is as volg: 27 en 30 November. Leerders handig boeke in sodra hulle dit klaar gebruik het vir hul eksamen. Indien 'n…
Nuusbrief vir 19 November 2015Hoërskool Swartland NUUS Inhandig van handboeke 201519 November 2015Skool- en departementele handboeke van 2015 moet asseblief ingehandig word. Die datums van inhandiging by dieregisteronderwysers is as volg: 20, 27 en 30 November. Leerders handig boeke in sodra hulle dit klaar gebruik het vir hul eksamen.Indien 'n…
Nuusbrief vir 13 November 2015Hoërskool Swartland NUUS Skooltye vanaf 12 November11 November 2015Vanaf Donderdag 12 November begin die skool soggens 08:00 en sluit om 13:00. Dit geld tot 8 Desember.Op 9 Desember sluit die skool 10:30. Tennis uitslae11 November 2015HSS se tweedespanne het op 6 November teen HS Piketberg se…
Nuusbrief vir 5 November 2015Hoërskool Swartland NUUS Skoolfonds en koshuislosies 20165 November 2015By die begrotingsvergadering wat saam met ons ouers op 3 November gehou is, is die volgende tariewe vir 2016 deur die teenwoordige ouers goedgekeur en algemeen aanvaar:Skoolfonds: R11900 vir die jaar. Indien die volle jaar se geld voor…
Nuusbrief vir 28 October 2015Hoërskool Swartland NUUS Skoolhandboeke 2016 en prosedure vir bestellings27 October 2015Handboeke vir 2016 bestaan uit boeke wat aangekoop moet word, asook Departementele boeke wat die kind gratis ontvang. Elke kind het 'n lys gekry van boeke wat bestel en aangekoop moet word. Saam met hierdie vorm…
Nuusbrief vir 22 October 2015Hoërskool SwartlandNUUS Senior Raad vir 201622 October 2015Baie geluk aan die volgende leerders wat tot die Senior Raad vir 2016 verkies is:Charles Gerber (hoofseun), Anton du Toit (onderhoofseun), Altea Eksteen (hoofdogter), Rése Neethling (onderhoofdogter).Ander seuns: Tienie Bester, Gerrit Coetzee, Pieter Hamman, Stéfan Hamman, Thomas Howard, Flota…
Nuusbrief vir 16 October 2015Hoërskool Swartland NUUS HS Swartland gaan groen!16 October 2015Soos u reeds opgemerk het, is die nuusbrief nou slegs op die School Communicator en webtuiste (www.swartlandhs.co.za) beskikbaar.Indien u regtig nie toegang tot die Communicator op u selfoon of rekenaar het nie, en ‘n harde kopie verkies, kan…
Nuusbrief vir 2 October 2015 Hoërskool Swartland NUUS Matrieks rapporte 3e kwartaal1 October 2015Matrieks wat beplan om nie Vrydag 2 Oktober skool toe te kom nie, mag wel hul rapporte Vrydag om 11:00 kom haal en wel in gewoneklere (Civvies). Interact klub se uiters geslaagde uitreik na aftree-oord1 October 2015Nege…
Nuusbrief vir 23 September 2015Hoërskool Swartland NUUS Koor: Kaartjies vir optrede by Barnyard en stem asb vir koor23 September 2015Kaartjies vir die koor se optrede by die Barnyard Teater op 24 September kan bespreek word by Barnyard Teater 021-9148898 en is ten bate van die Burger Kersfonds. Ouers en ondersteuners…
Nuusbrief vir 18 September 2015Hoërskool Swartland NUUS HS Swartland gaan groen!17 September 2015Soos u reeds opgemerk het, is die nuusbrief van hierdie week af slegs op die School Communicator en webtuiste(www.swartlandhs.co.za) beskikbaar. Indien u regtig nie toegang tot die Communicator op u selfoon of rekenaar het nie, en ‘n harde…
Weeklikse Nuusbrief 27/2015 1. Algemeen Hoërskool Swartland gaan groen! Ons wil u aandag daarop vestig dat hierdie kopie die laaste een sal wees wat ons in grootmaat gaan uitdruk en aan al die leerders gaan uitdeel. Van volgende week af gaan die nuusbrief slegs op die School Communicator en webtuiste…
Weeklikse Nuusbrief 26/2015 1. Algemeen Toetsreeks en uitteken van leerders Ons herinner u aan die reëling in verband met die toetsreeks. Aangesien hierdie toetsreeks baie belangrik is vir ons leerders se akademiese rekords en rapporte, is dit uiters noodsaaklik dat u ‘n mediese sertifikaat inhandig as ‘n leerder ‘n vak…
Page 8 of 15

Malmesbury Advertising