Nuusbrief vir 1 September 2016Hoërskool Swartland NUUS Uit die skoolhoof se kantoor1 September 2016Matrieks:Ons matrieks begin Vrydag 2 September met hul September rekord-eksamen. Ons wil ons ander leerders vriendelik versoek om dit terespekteer en stil in die gange en rondom die skool te beweeg. Kom ons werk saam om die…
Nuusbrief vir 25 Augustus 2016Hoërskool Swartland NUUS Uit die skoolhoof se kantoor25 Augustus 2016Ek wil net van my kant af vir al ons leerders dankie sê vir die groot geskenk aan my deur Interskole 2016 vir HSS te wen! Dit was 'n feesom langs die velde te staan en die…
Nuusbrief vir 18 Augustus 2016Hoërskool Swartland NUUS Uit die skoolhoof se kantoor18 Augustus 2016Interskole 2016 het uiteindelik aangebreek, en baie voorbereiding en tyd is op verskeie terreine ingesit om dit te laat realiseer. Ek wilaan u elkeen wat op die sportveld, langs die baan, en op die pawiljoen u kant…
Nuusbrief vir 11 Augustus 2016Hoërskool Swartland NUUS Uit die skoolhoof se kantoor11 Augustus 2016Volgende week is die week voor Interskole en man en muis is druk besig met voorbereidings. Ons wens al ons organiseerders enleerders sterkte toe met al die verskillende aktiwiteite. Op Maandag 15 Augustus speel ons gholfspan teen…
Nuusbrief vir 4 Augustus 2016Hoërskool Swartland NUUS Uit die skoolhoof se kantoor4 Augustus 2016Ons vra ons ouers en leerders se samewerking met die volgende aangeleentheid:Indien 'n leerder hom- of haarself aan 'n sportsoort, kultuuraktiwiteit of Eisteddfod verbind het, het daardie leerder 'n verpligtingteenoor 'n span en/of teenoor die skool om…
Nuusbrief vir 28 Julie 2016Hoërskool Swartland NUUS Uit die skoolhoof se kantoor28 Julie 2016Akademie:U het verlede Vrydag u kind se tweede kwartaal rapport ontvang. Indien u kind nie die gewenste akademiese uitkomste bereik het nie,het u 'n uitnodiging op die rapport ontvang om die oueraand by te woon waar ons…
Nuusbrief vir 21 Julie 2016Hoërskool SwartlandNUUS Uit die skoolhoof se kantoor21 Julie 2016Baie welkom aan 'n ieder en elk so aan die begin van die derde, en baie besige kwartaal wat voorlê. Ek glo dat ons weer as 'n span aldie aktiwiteite op ons kalender sal laat realiseer en dit…
Nuusbrief vir 23 Junie 2016Hoërskool Swartland NUUS Uit die skoolhoof se kantoor23 Junie 2016Ons vestig graag u aandag op die sport wat gedurende die vakansie by ons skool sal plaasvind:Vanaf Maandag 27 Junie tot Woensdag 29 Junie, daagliks vanaf 07:30 is hier 'n O/14 seunshokkie streekstoernooi. Dieselfde toernooi,wat deur Boland…
Nuusbrief vir 15 Junie 2016Hoërskool SwartlandNUUS Uit die skoolhoof se kantoor15 Junie 2016Neem asseblief kennis daarvan dat die skool op Vrydag 24 Junie om 12:00 sluit. Soos altyd mag die skool vir geen leerder toestemminggee om enige dag in die laaste week by die huis te bly en te studeer…
Nuusbrief vir 9 Junie 2016Hoërskool SwartlandNUUS Uit die skoolhoof se kantoor9 Junie 2016Simpatie: Twee van ons skool se huisgesinne het die afgelope week 'n pa en eggenoot verloor. Ons as leerkragte en leerders wil hierdiegesinne verseker van ons volgehoue gebede in die moeilike tyd wat hulle nou moet beleef. Ons…
Nuusbrief vir 2 Junie 2016Hoërskool Swartland NUUS Uit die skoolhoof se kantoor2 Junie 2016Eksamentyd: Ons wil net weer beklemtoon dat dit 'n Wes-Kaapse Onderwysdepartement regulasie is dat die skool vir geen leerdertoestemming mag gee om by die huis te bly en te leer op dae wat sodanige kind nie 'n…
Nuusbrief vir 26 Mei 2016Hoërskool SwartlandNUUS Uit die skoolhoof se kantoor26 Mei 2016Eksamentye: Vanaf Dinsdag 31 Mei sal die skool daagliks om 08:00 begin, en 13:00 sluit. Ons skryf tot Vrydag 24 Junie eksamen.Leerders ontvang dus eers volgende kwartaal hul rapporte.Deursoeking van leerders: Soos u reeds weet het ons, en…
Nuusbrief vir 19 Mei 2016 Hoërskool Swartland NUUS Uit die skoolhoof se kantoor 19 Mei 2016 Matrieksertifikate 2015: Hierdie sertifikate is nou by die skool se ontvangs beskikbaar. Ons sal dit waardeer indien u die nuus onder vriende en familie wat belang hierby het, sal versprei. Ouers of matrieks van…
Nuusbrief vir 12 Mei 2016Hoërskool Swartland NUUS Uit die skoolhoof se kantoor12 Mei 2016Eksamen: Ons wil net weer ouers aanmoedig om ons kinders reeds nou al te help met 'n studieprogram vir die eksamen wat 30 Meibegin. Dis belangrik om nou te begin met hersiening om goeie resultate te verseker.…
Nuusbrief vir 5 Mei 2016 Hoërskool Swartland NUUS Uit die Hoof se kantoor5 Mei 2016Komende Saterdag 7 Mei het ons 'n sportdag teen Hoërskool De Kuilen op ons bane en velde. Baie dankie aan al ons helpers - hetsy bySnoepies, by hekke, afrigters, borge, skeidsregters en ondersteuners op verskeie gebiede.…
Nuusbrief vir 28 April 2016Hoërskool Swartland NUUS Uit die skoolhoof se kantoor28 April 2016Ek wil net graag u aandag daarop vestig dat ons Junie-eksamen om die draai is. Dit is wenslik dat leerders nou alreeds as aanloop totdie eksamen 'n hersieningsprogram uitwerk. As dit nodig is, kan u as ouer…
Nuusbrief vir 21 April 2016Hoërskool Swartland NUUS Uit die skoolhoof se kantoor21 April 2016Ek wil ons leerders gelukwens met hul prestasies en pragtige uitslae in sport. Dis vroeg in die winterseisoen en ons leerders vaar reedsbaie goed. Ek wil graag 'n opregte dankie rig aan die volgende graad 8-leerders wat…
Nuusbrief vir 7 April 2016Hoërskool Swartland NUUS Uit die skoolhoof se kantoor7 April 2016'n Hartlike welkom terug aan ons leerders, ouers en leerkragte na 'n welverdiende Paasvakansie. Die tweede kwartaal is 'n vol en besigekwartaal vol uitdagings, maar die Rockie-span sal soos in die verlede alles met oorgawe, ywer en…
Nuusbrief vir 17 Maart 2016Hoërskool Swartland NUUS Uit die skoolhoof se kantoor17 Maart 2016So het ons aan die einde van 'n baie besige eerste kwartaal 2016 gekom. 'n Opregte dank aan elke ouer, leerder, kollega, ondersteuner en vriend wat saamgewerk het om al die aktiwiteite op ons kalender vlot te…
Nuusbrief vir 10 Maart 2016Hoërskool Swartland NUUS Uit die skoolhoof se kantoor10 Maart 2016By die beheerliggaam tussenverkiesing van 9 Maart is die volgende persone tot lede van die beheerliggaam verkies (alfabeties): Mnre Patrys Bester, Cobus Lourens en Pieter Malherbe. Baie dankie aan hierdie menere wat bereid is om ons skool…
Page 7 of 15

Malmesbury Advertising