Weeklikse Nuusbrief 32/2012 1. Uit die hoof se kantoor Begrotingsvergadering Ons vestig u as ouers se aandag op die begrotingsvergadering wat vir alle ouers gehou word op Dinsdag 30 Oktober om 19:00 in die OLOK-saal. U word elkeen hartlik uitgenooi om hierdie vergadering by te woon om meer oor die…
KWARTAALBRIEF SEPTEMBER 2012 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie dankie Ons wil weer ons dank uitspreek teenoor al ons donateurs, ondersteuners en vriende van ons skool vir elke finansiële bydrae of diens aan die skool.
Weeklikse Nuusbrief 31/2012 1. Uit die hoof se kantoor Gelukwense aan Laerskool Swartland leerders Ons Wiskunde en Wetenskap departemente het op Donderdag 20 September die onlangse Wiskunde presteerders van Laerskool Swartland trakteer om hul geluk te wens met hul Wiskunde prestasies.
Weeklikse Nuusbrief 30/2012 1. Uit die hoof se kantoor Dinaledi projekSoos u seker reeds verneem het, is ons skool aangewys as 'n Wiskunde en Wetenskap fokusskool. Die rede vir hierdie keuse deur die onderwysowerhede was die aantal leerders wat hierdie vakke neem, die getalle wat groei toon in hierdie vakke,…
Weeklikse Nuusbrief 29/2012 1. Rowan Hermanus finansiële ondersteuning Ons wil graag net op hierdie stadium vir 'n ieder en elk hartlik bedank vir die finansiële ondersteuning wat ons namens Rowan Hermanus ontvang het. Dit was werklik 'n riem onder die hart om te sien hoe die gemeenskap, besighede, ouers van…
Weeklikse Nuusbrief 28/2012 1. Uit die hoof se kantoor Graad 12 eksamenOns graad 12-leerders begin op Maandag 3 September met hul September-eksamen. Skool begin vir hulle op gewone tyd naamlik 07:45 en hulle mag daagliks verdaag teen 13:00.
Weeklikse Nuusbrief 27/2012 1. Uit die hoof se kantoor InterskoleVanuit die kantoor wil ek net op hierdie stadium baie dankie sê vir elkeen wat 'n aandeel gehad het aan die sukses van die Interskole gebeure. Ons praat van elke borg, ouer, ondersteuner, afrigter, personeellid van ons skool en kinders.
Weeklikse Nuusbrief 26/2012 1. Uit die hoof se kantoor Interskole Daar is net 'n paar reëlings in verband met Saterdag se sportgebeure wat ons onder u aandag moet bring.
Weeklikse Nuusbrief 25/2012 1. Uit die hoof se kantoor InterskoleOns wil net weer hiermee al ons leerders sterkte toewens met die komende week se Interskole aktiwiteite. Ons is daar om julle te ondersteun en sien uit na mooi kompetisie en goeie sportmangees! Alles van die beste!
Weeklikse Nuusbrief 24/2012 1. Uit die hoof se kantoor Interskole Ons leerders is hard aan die werk vir die Interskole. Op sport- en kultuurgebied het ons baie toegewyde en entoesiastiese deelnemers en afrigters wat besig is om hulself goed voor te berei vir die volgende twee weke van verskillende Interskole…
Weeklikse Nuusbrief 23/2012 1. Uit die hoof se kantoor Die onderstaande inligting is ongelukkig net in Engels omdat ek dit per e-pos ontvang het, maar ek hoop steeds u vind dit leersaam. Dit kom van "Proud2BMe".
Weeklikse Nuusbrief 22/2012 1. Uit die hoof se kantoor Wintertoernooi gedurende vakansie Ons het gedurende die vakansie 'n baie suksesvolle rugby-, netbal- en hokkietoernooi aangebied wat deur verskeie skole ondersteun is.
Weeklikse Nuusbrief 21/2012 1. Uit die hoof se kantoor Neem asseblief kennis: Dit is die laaste nuusbrief vir die tweede kwartaal.
Weeklikse Nuusbrief 20/2012 1. Uit die hoof se kantoor Pieter-Steph se prestasie U het seker reeds in die media gelees en gesien van Pieter-Steph du Toit, matriekleerder 2010, wat so uitblink op die rugbyveld. Ons wil net spesiaal melding maak van die nuutste berig oor hom.
Weeklikse Nuusbrief 19/2012 1. Uit die hoof se kantoor Ons het die onderstaande inligting per e-pos van "Proud2bme" ontvang: Webtuiste : www.Proud2B.org 5 tips on how 2 help your child deal with daily STRESS
Weeklikse Nuusbrief 18/2012 1. Uit die hoof se kantoor Eksamenreëlings Met die eksamen wat vir alle grade op Maandag 4 Junie begin, is dit belangrik dat ons weer die volgende reëlings aan u deurgee:
1. Uit die hoof se kantoor Eksamen op hande Met die eksamen wat op 4 Junie in aanvang sal neem, is dit nodig om net nou al die volgende aspekte onder u aandag te bring:
Weeklikse Nuusbrief 16/2012 1. Uit die hoof se kantoor Opedag en aansoeke vir 2013 Ons Opedag van 17 Mei was weer 'n reuse-sukses. Baie geluk en baie dankie aan mnr Johann Spies, al sy helpers, ons personeel en leerders wat van hierdie geleentheid 'n spoggeleentheid gemaak het.
Weeklikse Nuusbrief 15/20121.  Uit die hoof se kantoorWintersdrag : Rockie-baadjiesDie beheerliggaam het die besluit geneem dat die Rockie-baadjie tans as deel van die skool se wintersdrag beskou sal word.
Page 14 of 14

Malmesbury Advertising