Pixie. Sy is n 7 jaar oue Jack Russel tefie. Sy het saam met n ander hondjie groot geword so sy is gewoond aan ander honde. Sy stap goed aan n leiband en is mal oor aandag.
Yzerfontein Weg Darling
Telefoon nommer: 0224922781
{jathumbnail off}
Baby. Sy is n 4 maande oue tefie wat baie spelerig en vol energie is. Sy sal n wonderlike troeteldier maak vir n familie met kinders want sy is mal oor speel en hardloop. Sy is nog n jong hondjie en moet nog geleer word. Perfek vir enige iemand wat n nuwe lid van hulle familie wil he.