39c na Enige Selfoon in Suid Africa

Promosiekode is: VC2020TALK

Talk360 is 'n mobiele VoIP applikasie waarmee jy enige selfoon in Suid Afrika kan skakel teen 39c per minuut, en enige landlyn kan skakel teen 29c per minuut.

Die applikasie werk ook na enige nommer reg oor die wereld, so jy kan bv. mense in Engeland skakel teen 22c per minuut.

Al wat jy nodig het is om die applikasie op jou foon te laai en dan credits te koop soos 'pay as you go'

Jy het natuurlik 'n internet konneksie nodig om te skakel. Die ontvanger aan die ander kant hoef nie die applikasie op jy foon te hê nie, en hoef ook nie op die internet te wees nie.

Jy bel basies deur die internet na die ontvanger se eie netwerk. Of dit nou Vodacom, MTN, Cellc of Telkom is in Suid Afrika, of iemand op die Orange netwerk in Europa of Verison in Amerika.

Kontak my vir verdere inligting.

Promosiekode is: VC2020TALK

Onder is link vir meer inliging

https://talk360.onelink.me/1515437669?pid=VC2020TALK

Gebruik die promosiekode VC2020TALK wanneer jy die applikasie installeer.