These are strong indications that Malmesbury (and Wesbank in particular) will come under increased pressure over the next year as a result of criminals choosing to base here. As Christians we have a role to play in this battle and we thank those church representatives who join us every two…
Die Suid Afrikaanse Polisie Diens nooi U as lid van die gemeenskap uit na 'n IMBIZO by Lllingelethu Sekondere Skool op 19 September 2013 @ 19:00 - Hoop om u daar te sien.
Malmesbury se kleinbruggie het vir die eerste keer in lang tyd weer oorspoel vandag 15 Augustus.
Woensdag,13 Augustus, het Leilani Le Roux die sakekamer se vroue-aand kom toespreek oor haar ervarings tydens die 2004 tsunami toe sy en haar man op wittebrood was. Die aand was geborg deur ROLA MALMESBURY wat jaarliks die vroue-aand borg en die sakekamer wil net weer dankie sê daarvoor. Ek het…
Wat is jou regte? Ingevolge die nuwe verbruikerswet het jy die reg om nie deur tele-bemarkers gepla te word nie. Indien 'n verbruiker enigsins aandui dat hy of sy nie aan direkte bemarking blootgestel wil wees nie, mag hy glad nie tussen 20:00 en 08:00 gedurende weekdae, en voor 09:00…
'n Musiekstorie van 40 jaar – Jannie vermeng humor en erns met staaltjies en liedjies in Afrikaans, Engels, Frans en Nederlands Jannie neem die gehoor op 'n boeiende reis van teks en musiek waarin Afrikaans die botoon voer, maar daar is soos van hom verwag kan word, ook pragtige Nederlandse…
Ek was gisteraand by die sakekamer se Junie ledevergadering waar SA Polisiediens, Gemeenskap Polisie Forum en Korrektiewe Dienste ons kom toespreek het en was baie beïndruk deur die sprekers wat vêr gegaan het om sommige van my wanpersepsies uit die weg te ruim. Ons almal is min of meer onder…
Cell Phones and Computers: What's The Best Way to Use them and Minimise Tax and Administration? Your three options – and the one to choose The bottom line The New MOI (Memorandum Of Incorporation): What It Is, And What You Should Do
Your Branding: Is It Your Most Valuable Asset?* Marketing spend is an investment* Strengthen your balance sheet* Register your trademark* Avoid reputational damage!
Malmesbury Sakekamer diensverskaffer nominasies nou oopNadat die sakekamer verlede jaar die diensverskaffer nominasies vir die eerste maal aanlyn gedoen het, het die bestuur besluit om die proses verder te skaaf. Waar die nominasies in die verlede slegs 'n maand voor die stemming gedoen was, sal dit voortaan reg deur die…
18 Februarie, Malmesbury Landbousaal. 9vm-1nm Plaasbotter, eiers, vars brode, beskuit, heuning, fudge pannekoek, cupcakes koekies, vars blomme, wyn, olywe...
Kom probeer gerus hierdie welbekende slaghuis se produkte by ons. Watertand rypgemaakte steak, legendariese boerewors, tjops reg vir die braai, sappige sosaties, kerrie vark strips en nog vele meer!
Die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) daag elke Suid-Afrikaner uit om hulself af te vra: 'Wat kan ek doen omtrent kanker?' Hierdie Wêreldkankerdag op 4 Februarie kan jy iets persoonlik doen om die lewe van iemand wat deur kanker geraak is, te verander.
Mathys Roets tree die 14 Februarie by die De Bron Klein Teater op. Bring jou eie romantiese mandtjie met eetgoed-en drinkgoed saam. Tafels van 6 of meer kan bespreek word.
Jakkie Louw tree op op 22 Februarie 2012 op in die De Bron teater.  Die vertoning begin om 19:00 en is ten bate van die KANSA Relay For Life projek.  Kore van  plaaslike skole sal ook die aand saam met Jakkie optree.  Kaartjies vir die vertoning beloop R50.00 en is…
Ouers moet onthou om hulle baba bottels wat nie BPA Free kom ruil vir die regte baba bottels wat wel BPA Free is, dit is absoluut gratis! CANSA launched a viral awareness campaign in June 2011, asking members of the public to sign an online petition calling on our Minister…
Ons eerste Hoof Gasspreker vir 2012 sal wees Gert du Plessis, Besturende Direkteur van die Kaapse Verbruikers, tans die grootste koopkaart organisasie in Suid-Afrika.
Beautiful main homestead and wooden cottage on a no labour residing farm. The Wine farm is located near the Durbanville area in the Swartland. The homestead and cottage is on a premium sought after wine area with abundant water, incredible views and a diverse terroir.
Dit is sowaar 2012! Die jaar lê  nuut  voor ons met splinter nuwe uitdagings. Die RFL komitee vir 2012 is hard aan die werk om weer die unieke KANSA deurnag funksie te beplan, maar ons besef heelhartig dat die funksie geen sukses sal wees sonder  gemeenskapsbetrokkenheid en span registrasies nie.…
The Swartland wine region has been in existence for many years and steadily produces good, often full-bodied, wines.  The area is large and therefore warrants the division of two wards, namely Malmesbury and Riebeekberg, the latter seeing a rediscovery and welcoming of new and innovative winemakers who are stirring the…
Page 1 of 3

Malmesbury Advertising