Church

Jy hoef nie alles te weet

JY HOEF NIE ALLES TE WEET Die ma sê aan haar seun: “Hier is ‘n baie belangrike lewensles vir jou my kind. Jy moet alles eet, maar jy hoef nie…

Leef vir iets groter as jyself (4)

LEEF VIR IETS GROTER AS JYSELF (4) Naby Coudini Spa in die Wes-Kaap is daar die pragtigste spoelklippe wat mens kan sien in die rivierlope. Dis klippe wat oor jare…

Leef vir iets groter as jouself (3)

LEEF VIR IETS GROTER AS JOUSELF (3) Voor die huwelikdiens in aanvang neem, sit ek gewoonlik vir die laaste klompie minute langs die bruidegom reg voor in die kerk en…

Leef vir iets groter as jouself (2)

LEEF VIR IETS GROTER AS JOUSELF (2) Rom. 12:5 – “so is ons almal saam een liggaam in Christus en elkeen afsonderlik lede van mekaar.” Fil. 2:4 – “Julle moet…

AGS GOSPEL MUSIEKSKOOL

 GOSPEL MUSIEKSKOOL 23 Augustus 2019 17:00 TOT 18:00 AGS VRIEND VAN GOD MALMESBURY GRATIS! Piet Smit (073 447 2902

AGS Viend Van God Malmesbury

SONDAG 25 AUGUSTUS 2019 OGGENDDIENS 09:30 AGS Viend Van God MalmesburyPrediker: Past. Nico BuysTitel: Dien Mekaar AANDDIENS 18:00Prediker: Past. Piet SmitTitel: DiensbaarheidALMAL HARTLIK WELKOM!073 447 2902        …

Leef vir iets groter as jouself (1)

LEEF VIR IETS GROTER AS JOUSELF (1) “Geen mens kan gelukkig wees as jy net vir jouself lewe nie. Die enigste blywende geluk lê daarin om jouself te verloor in…

Hulle werk vir jou

HULLE WERK VÍR JOU Daar is baie wonderlike dinge in die geestelike lewe vir die kind van God. Lofprysing, die aanvoelbare salwing of teenwoordigheid van die Here in ons dienste.…

Nog 'n getuienis

NOG ‘N GETUIENIS(Jacques Swart) Ek wil ook graag my getuienis deel, want ek weet soveel mense het nodig om te hoor watse amazing God ons dien. Ek was 5 jaar…

Strikke stel vir ander (2)

STRIKKE STEL VIR ANDER (2) Ps. 141:10 – “Laat die goddelose in hulle vangkuile val, almal saam, terwyl ék verbygaan!” DANIËL Laat iemand net goed presteer en uitstyg onder sy…