Church

As jou regte plek leeg is

AS JOU REGTE PLEK LEEG IS As ‘n mens op die verkeerde plek is, is jou regte plek leeg. Om op die verkeerde plek te wees kan baie gevaarlik wees.…

Verlekker jou nie in 'n ander se val

VERLEKKER JOU NIE IN ‘N ANDER SE VAL Esek. 26:2 – “Mensekind, omdat Tirus oor Jerusalem geroep het: Ha, ha! die poort van die volke is gebreek, dit is na…

Vriendskap (4)

VRIENDSKAP (4) Ware en opregte vriendskap is van die kosbaarste luukshede wat mens vandag kan besit! John Maxwell het vertel dat tydens sy universiteits dae het die sielkundedosent gesê dat…

Vriendskap (3)

VRIENDSKAP (3) Job 6:14 – “Vir die moedelose moet daar liefde wees van die kant van sy vriend, ook al laat hy die vrees vir die Almagtige vaar.” Net om…

Vriendskap (2)

VRIENDSKAP (2) Jy Kan Jouself Wees Sonder Om Veroordeel Te Word Dis ‘n luuksheid vandag, want ons leef in ‘n dag waar almal omtrent al die foute van ander ken…

Vriendskap (1)

VRIENDSKAP (1) VRAAG Kan jy vir my vyf mooi eienskappe van goeie vriende noem? MY ANTWOORD Vriende Bid Vir Mekaar As gelowiges is dit seker die mooiste en belangrikste ding…

Volg hulle voorbeeld

VOLG HULLE VOORBEELD Bevind jy jou in ‘n uiters benarde toestand? Dis al vir weke wat jy gebuk gaan onder hierdie las en jy weet nie herwaarts of derwaarts nie.…

Vergenoegdheid (2)

VERGENOEGDHEID (2)(Getuienisse (Ons mense skryf sulke mooi dinge terug en ek kan dit nie alleen geniet nie. Daarom deel ek dit met jou nadat ek toestemming verkry het by die…

Vergenoegdheid

VERGENOEGDHEID (1) Daar is min dinge so wonderlik op hierdie aarde vir enige mens as om te kom by daardie plekkie waarvan Paulus praat in Fil. 4:11 – “Ek het…

Vergeet so maklik

VERGEET SO MAKLIK Gen. 40:23 – “En die voorman van die skinkers het nie aan Josef gedink nie, maar hom vergeet.” ‘n Mens voel sommer om jou te vererg vir…