LOOF GOD ONDER ALLE OMSTANDIGHEDE Om God te prys onder rooskleurige omstandighede en daar vele redes is om dit te doen; is maklik vir elkeen van ons. • “Here, ek loof U vir hierdie R500 wat ek uit die bloute ontvang het! U is so goed vir my!”• “O my…
GERED EN VERLOS IN ‘N OOMBLIK! Oom Pieter van der Westhuizen se getuienis van bekering spreek van die volkome werk van ons Here Jesus op Golgota. In sy jonger dae kon oom Pieter drink vir die eerste, tweede en derde span tegelyk! Sy vrou, tannie Tima, het vroeg reeds haar…
DIE GEDEELTES WAT JY WÉL VERSTAAN Vanoggend het ek geworstel met Dan. 11 en 12 in my persoonlike tyd met die Here. Daar is soveel profesieë verwysend na die einde en mens weet nie wat dit alles beteken nie. Selfs die kommentare tot my beskikking oor dié Skrifgedeeltes, verskil van…
GEEN BYMOTIEWE Job 1:9 – “En die Satan antwoord die HERE en sê: Is dit verniet dat Job God vrees?” Die Satan ken die aard van die mens. Hy weet selfs waarom baie mense hulle tot die Here wend. Hy weet dat vele dien die Here nie terwille van die…
JOU BEGRUIKS BYBEL (4) Ps. 119:105 – “U woord is ‘n lamp vir my voet en ‘n lig vir my pad.” Ek is so bly ons kan in liefde van mekaar verskil. Ek het ook groot geword met die gedagte en tradisie dat ‘n mens mag nie in jou Bybel…
JOU GEBRUIKS BYBEL (3) By geleentheid het dr. Isak Burger ons as pastore aangespreek: “Broers, ek sit soms saam met julle op die verhoog en as die offerande opgeneem word, kan ek nie help om te sien wat julle in die offerande mandjie gooi nie. Dan sien ek hoe min,…
JOU GEBRUIKS BYBEL (2) Daar is ‘n groot verskil tussen jou gebruikte Bybel en ‘n nuwe Bybel. Omdat jou gebruikte Bybel so baie in die direkte teenwoordigheid van die Heilige Gees kom, soos wat ‘n mens dit saamneem na dienste, bidure en seldienste, kleef daar iets van die Here daaraan.…
JOU GEBRUIKS BYBEL (2) Daar is ‘n groot verskil tussen jou gebruikte Bybel en ‘n nuwe Bybel. Omdat jou gebruikte Bybel so baie in die direkte teenwoordigheid van die Heilige Gees kom, soos wat ‘n mens dit saamneem na dienste, bidure en seldienste, kleef daar iets van die Here daaraan.…
JOU GEBRUIKS BYBEL (1) Net soos wat ‘n mens vanuit ‘n verhouding met God leef, net so moet ‘n gelowige ook ‘n verhouding met sy eie gebruiks Bybel hê. Ons kry vandag baie wonderlike vertalings en studie Bybels, en dis selfs gelaai op jou rekenaar, selfoon of tablet. Maar ek…
DIE WARE DAG ZERO KOM! Weinige mens in S.A. weet nie van hierdie ontstellende woorde nie; dag zero! Veral die mense van die Wes-Kaap, waar ons ‘n erge droogte beleef. Die verwagting dat die water in ons damme gaan opraak en jy een môre die kraan gaan oopdraai en daar…
HUWELIK EN DIE NUWE JERUSALEM (4) DIE FEESMAAL Mat. 8:11 – “Ek sê vir julle: Baie sal van die ooste en die weste af kom en saam met Abraham, Isak en Jakob aan tafel gaan in die koninkryk van die hemel.” Luk. 12:37 – “Gelukkig is daardie diensknegte vir wie…
HUWELIK EN DIE NUWE JERUSALEM (3) Die troue daardie dag by Org de Rac staan my nog steeds vars voor die gees. Ek is nie een van daardie mense wat vir elke gedagtetjie sommer sê: “Die Here het vir my gesê” nie. Maar tydens daardie dag se gebeur wil ek…
HUWELIK EN DIE NUWE JERUSALEM (2) Die landgoed Org de Rac lê net regs van die N7 as jy oor die Bergrivier ry op pad na Piketberg in die Wes-Kaap. Die plek is maar ‘n klompie jare gelede daar aangelê en die mooi oprit en goed beplande geboue vang dadelik…
DIE GOD VAN BAIE KANSE (7) DIE VYE BOOM Vrugtebome is nie soos sierbome nie. Vrugtebome produseer vrugte en sierbome verfraai. So het Jesus bv. verwag dat die vyeboom in Mat. 21:19 vye sou aan hê terwyl dit net blare aangehad het. Ek het nie baie genade met ‘n vrugteboom…
DIE GOD VAN BAIE KANSE (6) Niemand van ons hou van die Naam Judas nie. Niemand sal sommer sy kind of selfs sy hond se naam Judas gee nie, want ons verbind dit met die verraaier in die Bybel. Maar selfs vir ‘n verraaier soos Judas het die Here baie…
DIE GOD VAN BAIE KANSE (5) Mark. 16:7 – “Maar gaan sê vir sy dissipels en vir Petrus ...” Petrus die heethoof, maar tog ‘n dissipel van Jesus. (Ek het maar altyd ‘n spesiale plekkie vir Petrus in my hart gehad, grootliks omdat ek sy naam dra.) Kom ons dink…
DIE GOD VAN BAIE KANSE (4) DIE VERLORE SEUN (Luk. 15:11-32) Dis die mooi “kerk” seun wat so voorbeeldig saam met sy ouers die Here dien. In alles is hy getrou, want hoe kan hy tog sy vrome ouers teengaan. Hy kan tog onmoontlik hulle harte breek deur een van…
DIE GOD VAN BAIE KANSE (3) Jona 3:1 – “En die woord van die HERE het vir die tweede maal tot Jona gekom.” Die God wat baie kanse vir die mens bied se boodskap, loop soos ‘n goue draad deur die Bybel. Hier kry ons dit weer in die bekende…
DIE GOD VAN BAIE KANSE (2) Rig. 16:28 – “Here, HERE, dink tog aan my en versterk my tog net hierdie keer”. SIMSON Simson is die tipe mens met die baie talente of gawes, maar wat dit nie regtig waardeer nie en hoegenaamd nie toegewyd voor die Here lewe nie.…
DIE GOD VAN BAIE KANSE (1) Lev. 4:20 - “en dit sal hom vergewe word.” ISRAEL Ou Israel het God se wette gebreek om elke hoek en draai. Daar is seker nie ‘n wet soos deur Moses aan hulle gegee wat die volk nie op een of ander stadium oortree…
Page 6 of 85

Malmesbury Advertising