Entrepreneurs: Help SAICA and Government Help You! What is to be done? SAICA  What is to be done? Government  Good omens
Are You a Target for SARS' Verification and Audit Process? SARS has substantially escalated the verification and audit process Be warned: The rules have changed What "triggers" the verification process? Factors that may trigger an audit   
Your eBooks and Music: More Expensive on 1 June! Is it a new tax? What services are taxable? How will the VAT be collected?  
Risk Management - A Vital Part of Your Business How to respond Where to start? Franchise Agreement Renewal: A Hidden Time Bomb What is the catch? What it means VAT Refunds: How the New System Works How does it work? What to do   Internet 101: Online Shopping in South…
Nominasies vir vanjaar se diensverskaffer van die jaar sluit Maandag 30 September. Daar is vanjaar weer ’n gelukkige trekking van R500. Al wat jy moet doen om deel te hê aan die trekking, is om ’n besigheid te nomineer wat vir jou uitstekende diens gelewer het. Jy kan enige besigheid…
It's Tax Season Again: Must You Submit a Return This Year? Individuals who must submit a return Companies, Close Corporations (CCs), Trusts and Juristic Persons who must submit a return When must you submit your return? The Auditors' Report - What's It Based On and Does It Reduce My Liability?…
Beste Besigheids Netwerk Vriende Hiermee die uitnodiging na ons volgende SBN byeenkoms. Ons tema rondom die uitbreiding van mens se finansiële skerpheid is juis gekies omdat so baie mense dalk die afgelope jaar of wat 'seergekry' het agv 'Fly by night' en Get-quick-rich schemes. Dit het verseker tot gevolg gehad…
Jannie Mouton het vanoggend 7 Augustus die Swartland Besigheids Netwerk (SBN) kom toespreek oor sy lewe en wat mens kan doen as jy jouself in dieselfde bootjie bevind as wat hy was toe hy afgedank was deur sy vennote. So wat maak mens as jy afgedank word? Die eerste en…
JANNIE MOUTON BY SBN OP 7 AUGUSTUS BY JANNO. OPSKUD SLAAPKOUSE! Slegs tagtig sitplekke beskikbaar - Vyftig name reeds op die lys.Jou betaling bevestig jou bespreking. Jannie Mouton, die destydse Besturende Direkteur en mede-stigterslid van SMK, 'n Johannesburg gebaseerde makelaarsfirma, is op die ouderdom van 48, deur sy vennote in…
Hard Labour Needed at The Department of Labour Where did it begin?  The discounts and the amnesty What happened?  An “offer you can’t refuse” Employers: The Polygraph – How Much Reliance Can You Place On It? The risks of getting this wrong are high! The bottom line Finance 101:  Retirement…
Om sukses te behaal is wel vir ons almal moontlik. Die geheim lê daarin dat ons bereid moet wees om sekere veranderings (soms dramaties) moet maak om regtig effektief te wees. Ek en jy moet egter presies weet WATTER DOELWITTE ONS WIL BEREIK en dan ons gedrag radikaal daarby aanpas…
BEPLAN JOU NETWERK GELEENTHEDE Het jy geweet dat dit nogal ‘n kuns is om suksesvol te ‘netwerk’. Baie mense daag net by netwerkgeleenthede op en hoop om munt te slaan uit die geleentheid. So ‘n benadering kan jou duur te staan kom. Al wat jy reggekry het, was om vir…
Theft:  Can You Claim a Tax Deduction and/or a Loss? When can you claim a deduction and/or a loss for tax? It gets tougher And tougher Prevention is the best solution! Use Only a Registered Tax Practitioner Because ... What is a "Tax Practitioner"? What is a "Recognised Controlling Body"? Why regulate…
Die Swartlandse Besigheids Netwerk het Junie 2013 vir Margaret Hirsch van Hirsch’s as gasspreker gehad.  Te midde van die heerlike koue winterweer en Janno se knus kaggelvuur  het dit behoorlik in die restaurant gegons soos besigheidspersone vanuit die diep-stad, Wellington en plaaslike omgewing genetwerk en mekaar beter leer ken het.…
Directors: Check Your Liability Insurance! What are your new liabilities? Do these liabilities apply only to directors? Insurance and indemnification - the Good News The limitations
Tydens ons Mei ontbyt het Lianne van 1st Solutions ons toegespreek oor eerste indrukke in die besigheidswêreld. Gaan na Professional Presence artikel om hulle praatjie af te laai asook hulle besigheids profiel. Ek wil net so paar goed deurgee waarvan ek notas gemaak het. Wanneer mense jou die eerste keer…
FAMILY & DIVORCE MEDIATION AND COMMERCIAL DISPUTE RESOLUTION This article highlights the main aspects regarding Divorce and Commercial Mediation FAMILY AND DIVORCE MEDIATION What is Family and Divorce Mediation?It is a process where disagreements or disputes over various issues in the process of divorce are resolved through the mediation of…
1st Solutions specialize in staff learning and development solutions. Please note that we service the client’s needs and requirements and therefore will also tailor make course content to achieve the outcomes required. Building lasting development relationships is part of our focus and we hope that all can realize personal and professional…
Dit het onder die bestuur se aandag gekom dat bogenoemde vergadering weens 'n oorsig aan ons kant in die Pinkster week gereël is. Om die rede dat ons die vrymoedigheid geneem het om die datum van die vergadering te verskuif na Maandag 20 Mei 2013. Die Swartland Munisipaliteit sal as…
HIermee 'n kort geskriffie om baie dankie te sê aan almal wat deel was van ons bekendstellingsgeleentheid Donderdag aand. Dit was regtig 'n geslaagde aand en ek glo almal het heerlik gekuier en hopelik genetwerk en miskien 'n kontak of twee gemaak. Ons idee is veral om besighede in die…
Page 1 of 2

Malmesbury Advertising