Plek: De Bron Teater - Malmesbury (Klein saaltjie by Kerksentrum).
Koste: R 100.00 pp
Ete: Bring u eie romantiese mandtjie met eet-en drinkgoed saam.
Tyd: 19h00 - 20h00 Ete en gesellig verkeer. 20h00 Begin van die vertoning.
Bespreek: M4 events & Promotions (Tel: 022 487 2000), daar is slegs 120 plekke beskikbaar.



