@ at Malmesbury Business Directory

at-malmesbury-business-directory-logo

search-google 

Church

02-god-van-baie-kanse

'n Man met die naam Paulus

‘N MAN MET DIE NAAM PAULUS (1) - (8)
Ek meen dat Paulus die persoon was wat die naaste ooit aan Christus geleef het.

Read more...


swartland-ng-kerk

NG Gemeente Swartland 8 Mei 2011

ONS ROEPING
Ons werk graag in God se oesland
Om as Geesvervulde gemeente die wil van die Here uit te leef
Om die gemeente en die gemeenskap Christelik te versorg en te ontwikkel.
Program van die week
Sondag 8 Mei 2011
09:30 Erediens - Ds Johan O’Kennedy

Read more...


02-god-van-baie-kanse

Die Oliefilter

DIE OLIEFILTER
Nah. 1:7 – “Die HERE is goed, ‘n toevlug in die dag van benoudheid, en Hy ken die wat by Hom skuil.”
Die ander Saterdag was dit weer tyd om die motor te diens. Deur die Here se genade kan ek self die nodige doen soos die olie aftap, oliefilter vervang, lugfilter opsit en die vonkproppe stel of vervang as dit nodig is. Dit spaar baie koste.

Read more...


02-god-van-baie-kanse

Herinneringe

HERINNERINGE
Ons kuier by Bertus Theron, ‘n melkboer, en sy vrou René op Lemoenkloof onder die Piekenierskloofpas. Vir my is dit helende terapie om tussen die beeste te wees, want dit vat my terug na my kinderjare op Coenradenberg met my pa se mooi rooi Afrikaners.

Read more...


swartland-ng-kerk

NG Gemeente Swartland 1 Mei 2011

ONS ROEPING
Ons werk graag in God se oesland
Om as Geesvervulde gemeente die wil van die Here uit te leef
Om die gemeente en die gemeenskap Christelik te versorg en te ontwikkel.
Program van die week
Sondag 1 mei 2011
09:30 Doopdiens - Ds Friedrich Claassen

Read more...


You are here: Church
schoemans-chartered-accountants die-courant