@ at Malmesbury Business Directory

at-malmesbury-business-directory-logo

search-google 

Church

02-god-van-baie-kanse

Die blokhamer-effek (2)

DIE BLOKHAMER-EFFEK (2)
“Pastoor, hoekom moet die mense tog so van ‘n mens skinder en praat? Mens verwag dit mos nie van kerkmense nie. As dit nog die wêreldse mense was, dan kan ek dit nog verstaan.

Read more...


05-simone-mulder

Simone Mulder

Liewe familie-maatjies in Jesus

Dit is met 'n baie seer hart dat ek hierdie briefie vandag skryf. My vriend Petrus het vandag seker die ergste nuus wat 'n ouer kan ontvang gekry. Na Simoné se operasie bietjie meer as 'n week gelede het hy vanoggend die laaste uitslag waarvoor gewag is ontvang. Drie gewasse is uit haar linker long gehaal.

Read more...


02-god-van-baie-kanse

Die blokhamer-effek (1)

DIE BLOKHAMER-EFFEK (1)
In 1978 bevind ek my in die midde van ‘n yslike dilemma. Ek is ‘n vierde jaar Houtwerk student aan OKP en die dosent en ek verskil.

Read more...


02-god-van-baie-kanse

'n Ou boompie met splinter nuwe blare

‘N OU BOOMPIE MET SPLINTER NUWE BLARE
(Louisa Zimmerman)
Ek het my hart baie jare gelede reeds vir die Here gegee net nadat my dogter gebore is, in 1989. Die aardse dinge het my begin insluk en ek het begin om aan "ontrekking" te ly in my geestelike lewe.

Read more...


swartland-ng-kerk

NG Gemeente Swartland 15 Mei 2011

ONS ROEPING
Ons werk graag in God se oesland
Om as Geesvervulde gemeente die wil van die Here uit te leef
Om die gemeente en die gemeenskap Christelik te versorg en te ontwikkel.
Program van die week
Sondag 15 Mei 2011
09:30 Erediens - Ds Friedrich Claassen

Read more...


You are here: Church
schoemans-chartered-accountants die-courant