Swaar tye en sterk mense (3)
SWAAR TYE EN STERK MENSE (3)
Jes. 43:1- “Maar nou, so sê die HERE, jou Skepper, o Jakob, en jou Formeerder, o Israel: (Hier word met God se volk gepraat. As ek en jy ook aan die Here behoort, geld al dié beloftes ook nét so vir ons.) Wees nie bevrees nie, want Ek het jou verlos; Ek het jou by jou naam geroep; jy is myne!”



