Ons werk graag in God se oesland
Om as Geesvervulde gemeente die wil van die Here uit te leef
Om die gemeente en die gemeenskap Christelik te versorg en te ontwikkel.
Program van die week
Sondag 10 April 2011
09:30 Erediens - Ds Lindi Claassen
Zimbabwe, Malawi en Mosambiek
Opbrengs:
Hugenote Kollege Ontwikkelingsfonds - R965.00
Volgende Sondag 17 April
09:30 Erediens - Ds Johan O’Kennedy
09:30 Kinderkerk - Kerksentrum
Gr 7-11 Kategese direk na erediens - 11:30
Sin. Deurkollekte: BADISA
18:00 Diens by Aandskemering
18:30 Tekkiediens - Swl-Noord: Ds Friedrich Claassen
Maandag 11 April
Kooroefening om 19:00
Woensdag 13 April
Wyksbidure
Droëvleiwyk
Mnr en Mev Klaas Stoffberg, Môrewag om 19:30
PaardebergwykMnr en Mev Willie Bestbier, Botriviervlei om 19:00
Nuwe Intrekkers
Baie welkom!! Ons wens u ‘n geseënde tyd in ons gemeente toe. Vul asb. vir ons die vorm vir nuwe intrekkers by een van die ingange in. Plaas dit in die houers of in die kollektesakkies.
JB-Groep- Woensdag 13 AprilAlle werkende jongmense word hartlik uitgenooi na die JB byeenkoms om 19:00 by die kerksentrum.
Projekte
Indien u belangstel om diens te doen by die klank in die kerk, kontak asb die kerkkantoor - 022 48-22411. Dit sal baie waardeer word
Die Gholfdag van 14 April is uitgestel tot verdere kennis. Opgraderings aan die baan word in daardie tyd gedoen.
Kommissie vergaderingsMaandag - 18 April
18:00 - Versorgingskomm
19:00 - Eiendomskomm
19:00 - Jeug & Gesin komm
Dinsdag - 19 April18:00 - Gesam.vergadering
Getuienis en Leer & Toerusting
19:00 - Erediens & Sangkomm
Donderdag - 5 Mei18:00 - Finansiële kommissie
TIENERBEDIENINGOns benodig nog kleingroepleiers. Hierdie is nie alleen ‘n bedienings-geleentheid nie, maar ook ‘n geleentheid om geestelike te groei. Kom word deel van ‘n span wat ons tieners begelei om Jesus as Verlosser te ontdek, aan te neem en voluit vir Hom te lewe. Persone wat betrokke wil raak by die Tienerbediening op Sondae na kerk kan vir Ds Friedrich kontak (082 521 4211).
Ester konferensie aangebied deur
NG Kerk Moedergemeente Vredenburg en Akkerdyk
GOD MAAK JOU BEKOORLIK, VIR HOM!Datum: 17-18 Junie 2011
Tyd: Vanaf 17:00 (Vrydag - 17de)08:00 - 16:30 (Saterdag - 18de)
Kostes: R180 p.p (sluit etes en konferensiemateriaal in)Plek: NG Moedergemeente, Vredenburg
Inskywingsvorms aangaande die konferensie is in die vakkies by die deure beskikbaar.
Enige navrae skakel Renette 082 877 5313 of Ronel by 082 873 3757
GEBEDSBLAD
Ons dink aan ons gemeente
-
Mev Helene Hall, Cincautstraat 37, is in die week oorlede.
Ons innige meegevoel aan haar familie en vriende.
-
Hester Muller, St Thomasstraat 21 – gesondheid.
-
Gielie Basson, Baroccastraat 10 – was in hospitaal.
Me Bettie Louw, Aandsk, vandag
Me Ina Geldenhuys, Aandsk, 15 April
Me Anna v.d Merwe, Aandsk, 15 April
Seënwense word u toegewens. Baie geluk
Tekste vir die week:10 April 2011 - 16 April 2011
Fokusteks: Joh 11:1-45
Ander tekste: Ps 130; Eseg 37:1-14; Rom 8:6-11
Fokusteks - 17 April: Ps 31:9-16
Gebedsgroep - Vrydae om 09:00 by die Kerksentrum Almal is baie welkom om dit by te woon!!



