Kersliggie mark op Vrydag 2 desember 2011 Vanaf: 15:00 tot 22:00. Allerlei stalletjies: Handgemaak, kos, speelgoed, klere, juweliers ware, ens. (ags corpus christi maak die heerlikste kerrie afval pot)
Binne stadsaal: Gospel en kerssang deur kore, orkeste en individue. Kersboodskap om 20:00
As jy in die omgewing is, kom loer in asb.
Vir enige navrae kontak: 073 447 2902