Liewe Vriende, mense vra my altyd om hulle in te lig wanneer dit my beurt op RSG is om die bepeinsing te doen. Hierdie week is dit my voorreg om die aand bepeinsing te doen. Dit word uitgesaai net na die seweuur aand nuus.
Jou voorbidding sal opreg waardeer word Piet Smit