@ at Malmesbury Business Directory

at-malmesbury-business-directory-logo

search-google 

AGS Corpus Christi Malmesbury 7-9 Junie 09

SPESIALE DIENSTE DEUR DR. LEMMER DU PLESSIS

'N WOORD SPESIALIS!

 SONDAGOGGEND 7 JUNIE 2009 09:30

SONDAGAAND 18:30

MAANDAGAAND 8 JUNIE 2009 19:00

DINSDAGAAND 9 JUNIE 2009 19:00

 Ons het hierdie naweek vanaf Sondagoggend tot Dinsdagaand 'n buitegewone spreker as prediker in die persoon van dr. Lemmer du Plessis by die AGS Corpus Christi Malmesbury.

 Jy het nog nooit in jou hele lewe gesien dat iemand die Woord so ken nie. Met nie 'n papiertjie voor hom nie, kwoteer hy hoofstukke uit die Bybel!

 Hy sal jou 'n ongekende liefde gee vir die Woord van ons Here Jesus en vir Jesus Self!

 Vir enige navrae skakel my by 073 447 2902.

You are here: Church AGS Corpus Christi Malmesbury 7-9 Junie 09
schoemans-chartered-accountants die-courant