SONDAGOGGEND 21 JUNIE 2009 09:30
TITEL: JEUG-AFSKAKELAARS (Redes waarom die jongmense nie vandag wil kerk toe kom nie. Oud en jonk moet kennis neem.)
PREDIKER: PAST. PIET SMIT
AANDDIENS 18:30
DVD VERTONING
(Handel oor die 666 wat mense sal moet neem tydens die Groot Verdrukking. Baie treffend wat jou op die punt van jou stoel sal hou tot die einde.)



