Jaarvergadering van Suiwel en Vleisbeesstudiegroep 09
Verrgadering het 16 April 2009 te Kaap Agri Ledesaal plaasgevind en die borg was Cape Animal Health Brokers.
Die spreker vir die aand was Corwyn Botha van Kaap Agri en hy het ‘n baie goeie motiverings praaitjie gegee oor HOEKOM BOER EK……
Hannes Borman van Cape Animal Health Brokers het almal bedank wat die aand bygewoon het en dit genome dat hulle nou ‘n lisensie verkry het en van nou af voorskrif medisyne mag verkoop wat destyd net deur veeartse verkoop mag geword het.



