| 07h00 | Aflaai van skape en verversings |
| Registrasiefooi van R70,00 per persoon sluit middagete in. | |
| 07h45 | Beoordelaarsvergadering |
| 08h00 | Prestasietoetsing van Merino’s |
| - Kudde-Evaluering van Dohne- en SAVM Jongooie | |
| - Slaglamkompetisie (aan die haak) | |
| - Vagbeoordeling | |
| - HSS Landboustudente | |
| 09h00 | Skaaphondvertoning en Demonstrasie |
| 11h30 | Opening en Bedankings -Llewellyn Louw (Voorsitter) open dag |
| 11h50 | Prysuitdeling |
| 12h20 | Slaglamveiling |
| 12h45 | Middagete |
| Arbeiderskursus | |
| 15h30 | Afsluiting |
Baie dankie aan almal wat jaarliks hierdie dag moontlik maak.
Navrae: Llewellyn Louw (082 953 6553) Ewan Louw (082 872 9100)
Hierdie dag word onder die beskerming van die Malmesbury Landbouvereniging, Skaapstudiegroep en die NWKV aangebied



