@ at Malmesbury Business Directory

at-malmesbury-business-directory-logo

search-google 

Wen 'n Self-defence device

06-skokstok-artikel
Wen een van 2 Multi-function self-defence devices. Dit is 'n 1800k VOLT "skokstok" en flits in een.  Al wat jy moet doen om te wen is om na die Competition Forum om op die topic te reply met jou naam. Ons sal dan 'n keuse maak uit die lys en die wenner ook op die forum aankondig.

Kompetisie sluit 7 Jun en ons sal die wenner 8 Junie aanwys. BELANGRIK - Swartland Multimedia aanvaar GEEN verantwoording vir die gebruik of "misbruik" van die "skokstok" en gebruik is vir jou boef se risiko!
You are here: News Wen 'n Self-defence device
schoemans-chartered-accountants die-courant