- Besoek Swartland Multimedia en kliek op die FORUM blad.
- Kliek op Specials.
- Kliek op die eerste "New Topic" ikoon.
- Tik jou naam of die naam van jou Besigheid in die 'Name' veld in.
- Tik jou Special se opskrif in die 'Subject' veld.
- Tik jou Spesiale aanbod as teks in 'Message' veld in. Dit is so maklik soos copy en paste.
- Tik die kode wat verskyn in die 'Enter code here' veld.
- Kliek op Submit.
Kontak ons gerus vir enige navraê.
Tel: 022 482 4752
Cell: 073 143 9530



