@ at Malmesbury Business Directory

at-malmesbury-business-directory-logo

search-google 

Shiraz-en kunstefees mengelmoes van wyn en kuns

09-shiraz-art-festival-kunstefees-image
Die jaarlikse Shiraz en Kuns-fees vind hierdie naweek weerr in die Riebeek-Vallei plaas. Hierdie fees is 'n geleenthied wat wyn-, kuns- en kosliefhebbers sedert 2005 na dié deel van die Swartland lok. Vanjaar word dramas, beeldhouwerk, fotografie en vele meer ten toon gestel in die verskillende kelders, restourante en gallerye in Riebeek-Wes en Riebeek-Kasteel. 1-2 Oktober 2011

Kelders soos Roundstone, Kloovenburg, Allesverloren, Pulpit Rock, Het Vlock Kasteel, Meerhof, Riebeek Kelders, Mullineux sowel as 'n paar uittstaande garagiste se wyne en Shiraz van die Weskus en Boland-area sal te proe aangebied word. By Riebeek Kelder sal nuuskieriges meer kan leer oor die vermengingsproses van die verkillende Shiraz-wyne.

Kontak 022 4481 213 vir enige navrae.

You are here: News Shiraz-en kunstefees mengelmoes van wyn en kuns
schoemans-chartered-accountants die-courant