@ at Malmesbury Business Directory

at-malmesbury-business-directory-logo

search-google 

Retief Burger

03-retief-burger
Moenie hierdie fantastiese vertoning misloop nie!! Kom loof die Here saam met Retief Burger, Suid Afrika se grootste Gospel kunstenaars, sy optrede is vanjaar baie beperk en ons is so gelukkig om een van daardie vertonings te kon kry in Malmesbury. Nooi jou vriende kom kuier saam!

10 Maart 2011, De Bron Teater Malmesbury, 19:00, R50pp Voorskool gratis - Kontak 022 487 2000

You are here: News Retief Burger
schoemans-chartered-accountants die-courant