@ at Malmesbury Business Directory

at-malmesbury-business-directory-logo

search-google 

Ploegdag 2011

Hiermee gee ons ‘n kennisgewing dat Swartland Veterane Klub weereens “Ploegdag 2011” aanbied op 23 Julie 2011 te Abbotsdale, Malmesbury.

Ons nooi u vriendelik om die dag saam met ons te kom geniet, asook om ‘n stalletjie te bespreek indien u belangstel. Die amptelike opening begin om 10:00 maar u kan gerus om 08:00 arriveer.

Aansoekvorms sal gedurende Maart/April beskikbaar wees. U naam is op ons rekord en ‘n aansoekvorm sal aan u gefaks op per e-pos gestuur word.

Vir verdere inligting skakel Linda by 084 8877 843.

Groete,
Swartland Veterane Klub Bestuur

You are here: News Ploegdag 2011
schoemans-chartered-accountants die-courant