Schoemans CA news July 2011
Schoemans Registered Auditors and Chartered Accountants Accounting news for July 2011
![]() |
Schoemans Registered Auditors and Chartered Accountants Accounting news for July 2011
Dans & Wynveiling
Orkes: Willie van Schoor
Skakel: 082 283 7897 of 083 310 3823 vir meer inligting.
Die 2011 Sanlam Kanker Gholfuitdaagreeks vind plaas by Darlinggholfklub op 2 Julie. KANSA nooi alle gholfspelers om deel te neem en te help in die stryd teen kanker. Sanlam is die grootste borg vir die dag. Ernie Els is die Sanlam Kuier-uitdaagreeks se "Champion of Hope". Ernie Els-wyn sal dus dié dag opgeveil of te koop word. Die 4 Wenners wat deurdring na die finaal, gaan na Sun City vanaf 23 tot 26 Oktober en alle kostes sal vir hulle betaal word. Die Wedstryde vind plaas op die Gary Player Country Club en die Lost City Gholfbaan.