@ at Malmesbury Business Directory

at-malmesbury-business-directory-logo

search-google 

Nasionale Nissan-Dag

08-nasionale-nissan-dag-image
Raak. Wag. Skrum. Kom slaan 'n wenner los op Die Nasionale Nissan-Dag. Graag nooi ons u na die Nasionale Nissan Dag, wat sal plaasvind op Vrydag 2 September en Saterdag 3 September 2011, hier by JB’s Nissan.

Toetsbestuur ‘n Nissan en staan ‘n kans om ‘n geskenkpak te wen! Kom vang die Rugby Wêreldbeker gees!

Vir meer Besonderhede kontak JB's Nissan op 022 482 1124. JB's Nissan, Bokomoweg, Malmesbury.

 

You are here: News Nasionale Nissan-Dag
schoemans-chartered-accountants die-courant