Almal is welkom en dit is 'n goeie geleentheid om bietjie te netwerk. Die drag is formeel en die orkes Flashback sal die musiek verskaf. Koste beloop R200 per persoon en daar sal 'n kontantkroeg beskikbaar wees.
Skakel Rudolf indien u nog 'n kaartjie soek vir die geleentheid by 022 482 4752 of 073 143 9530.



