Datum: Vrydag 5 Augustus 2011
Plek: Stadsaal
Tyd: 7uur
Prys: R50 p.p. Bring u eie eetgoed. Kontantkroeg beskikbaar
Drag: Semi-formeel
Tema: Snaakse bril vir bietjie opwinding
Orkes: Willie van Schoor
Skakel: 082 283 7897 of 083 310 3823 vir meer inligting.



