Swartland Technical Services is verskaffers van alle vooraanstaande handelsmerke en kan 'n reeks van verskillende lugversorgsingsisteme installeer wat gepas is vir alle omgewingstoestande.
Ons verskaf, installeer, onderhou en verkoop alle tipe huishoudelike en kommersieƫle lugversorgingseenhede.
Ons roem op 'n hoƫ standaard van werkmanskap, en gebruik net die beste kwaliteit lugversorgers beskikbaar.
Ons onderhou en diens ook verkoelingseenhede.
Kontak Allan Black by 084 575 4707, of This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it



