Welling Spar Pretdraf 2012

pretdraf201226 Mei 2012 VETPRET "Dress to Impress" 5km pretdraf/stap en basaar ten bate van Silwerkruin Ouetehuis.  Pretdraf wegspring 8am en pretstap wegspring 8:05am @ Wellington SPAR Kerkstraat.  Inskrywings te kry by Wellingston Spar asook die oggend voor die wegspring 6:30-7:45am.  Die eerste 50 inskrywings by die Spart kry 'n "Goody Bag".

Stedente R20, Kinders R20 en R40 vir volwassenes.  Basaar en Rolstoelreis na die tyd @ Silwerkruin Ouetehuis met BAIE vermaak.

Pryse te wen vir die beste "Dress to Impress"  Vir meer inligting kontak Andriesa de Bruyn 082 8945 380.

Malmesbury Advertising