Wen 'n Figfun Hamper

08-figfun-hamperWen 'n Figfun hamper vol vyeprodukte. Reply net op die forum en vertel ons ietsie oor jou liefde vir vye. Wenner sal 1 September aangekondig word. Kliek op die link onder om na die forum te gaan.

Ons het die wenner bepaal deur 'n random number te trek volgens die inskrywings en die wenner het geval op Charlene Louw. Baie geluk. Stuur asb. jou kontak details na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. sodat ons bymekaar kan uitkom vir jou prys.

 

Malmesbury Advertising