Plaas tot Plaas Pret Featured

07-plaas-tot-plaasPlaas-tot-Plaas-Pret
Stap/Draf/Bergfiets

Waar: Spekulasie, Malmesbury
Wanneer: Saterdag 4 Augustus 2012
Aankoms: 8h00 - 9h00 Wegspring: 9h00

Koste: R50.00 per deelnemer
R20.00 per kind onder 10 jaar

Inskrywingsgeld ten bate van NG Kerk Swartland-Noord

Roetes: 1km stap (maklike roete: kleuters met skopfietse tot ouer persone)
5km stap/draf (medium roete pad en veld)
10km stap/draf (medium roete pad en veld)
20km bergfiets (medium roete pad en veld)

Waterpunte en eerste hulp op roete

Verversings te koop: Koffie / broodjies / snoeperye / koeldrank
Allerlei ander produkte uit die buurt

Inskrywings: teen Donderdag 2 Augustus 2012
by NGK Swartland Noord kerkkantoor
of epos This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. of This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Re├źn of sonskyn!

Malmesbury Advertising