Malmesbury Sakekamer 2012 Finaliste

10-sakekamerDie 2012 diensverskaffer van die jaar se finaliste is nou bekend.  Nou is dit weereens julle beurt om te gaan stem vir die finaliste en in die proses staan julle 'n kans om een van twee pryse van R500 te wen.  Gaan na Malmesbury Sakekamer se Diens Stemming blad en doen jou deel.

Die Finaliste in die Groot Besighede is:

Agrimark Malmesbury, JB's Nissan, Malmesbury Superspar, Rola Motors en RSA Agri Makelaars.

Die Finaliste in die Medium Besighede is:

Build-It, Geard Apteek, Maracor, Kekkel en Kraai en Speedy

Die Finaliste in die Klein Besighede is:

IC Ink, Handwerk Hoekie, Die Courant, Swartland Apteek en Battery Centre

Baie geluk aan al die finaliste en voorspoed aan almal vir die stemming!

Malmesbury Advertising