Karen B Interiors en Annique Opedag

Hallo Liewe Vriendinne en Vriende van mooi en lekker en skoonheid! Kom kuier Donderdag 7 Maart, bring jou vriend/vriendinne saam. Ons hoop vir 'n groot fees Donderdag!

Groetnis en vrede
Karen en Ami

Malmesbury Advertising