Situated in the gorgeous Riebeek Valley, in the verdant lowlands between the sentinel of Kasteelberg and the dramatic outcrop of the Elandskloof Mountains, Bloekomsrus is a Western Cape farm wedding venue like no other. The Bloekomsrus function & wedding venue is located in the midst of extensive gardens that boast all…
Yes, you can add your business on the Malmesbury Business Directory for FREE, nala, nothing. atMalmesbury wants to provide the platform for any business in Malmesbury to advertise their services for free on the Internet. WHY YOU HAVE TO LIST Firstly, it will only cost you a few minutes of…
Op Saterdag 20 Augustus 2016 vier die Langsdiebos Mark in Malmesbury sy eerste verjaardag. Op die dag gaan daar musiek gemaak word, baie markgeskenkpakke te wen wees en groot fees gevier word! Kobus Basson, bekende aankondiger by sportbyeenkomste in die Boland, gaan die sanger wees en die gelukkige trekkings doen.…
Wine estate for sale with complete 400 ton wine cellarThe area in which the farm is located has of late delivered the most John Platter 5 star wines in...
Mount Royal Golf & Country Estate properties are now available on our own Website. Please visit http://www.mountroyal.co.za and find your dream home or plot.
Businessman / travellers mid-week rates from R135 sharing or R175 single. All 3 - star, en-suite rooms. DSTV, dining cottage with cozy fire. Conference rates from R238 per person per night sharing which includes en-suite room, 3 meals, free equipment and facilities... Our core business is catered church, business and…
Opvoedkunde in Suid-Afrika staan tans voor verskeie uitdagings. ‘n Leerder se bekentenis wat ‘n gereelde klaskamer steurnis was in ‘n landelike skool oor die aard van die uitdagings was ‘n openbaring. Sy kommentaar op die vraag hoekom hy ‘n steurnis is, was: “Meneer, ons sal liewer stout wees as dom”.…
Die afgelope jaar het ons in Malmesbury opgelet dat die aantal selfaangestelde karwagte weer vermeerder het. Die bree publiek kan sekerlik getuig oor die onbeskofte optrede van hierdie wagte grotendeels in Hillstraat voor Checkers asook by die poskantoor. In sommige gevalle was vrouens gedreig met messe ; voertuie word beskadig…
Agri Kultuur/Culture is 'n maandelikse alternatiewe aanlyn tydskrif wat die landbou kombineer met leefstyl, reis, wyn, voedsel, die varsste nuus, tendense en pret vir die hele gesin. Agri Kultuur/Culture is meer as net nog 'n landboutydskrif, dit is 'n kommunikasiekanaal waarop kennis, inligting, die nuutste tegnologie, tendense, vaardighede en begrip…
Die Putt for Paws Gholfdag ten bate van die Swartland DBV op 7 Maart 2013 was 'n groot sukses. Ons wil graag dankie se aan al die gholspelers van die dag, wat hul steun kom gee het vir die beskerming van ons diere. Bekendes soos Wicus van der Merwe, Kurt…
Nallah went missing since Thursday, 7 March 2013 from Talana Malmesbury. Reward offered. Please if you have her or information that would lead to her being found contact 0826667651. When lost animals are found you can also contact a vet in Malmesbury. Please see our listings for vets: Bergzight Animal…
Die NG Kerk Moedergemeente bied ‘n ouerskapkurses aan op Dinsdae aande van 19H00 tot 21H00 by die Kerksentrum langs Pick & Pay. Die aanbieders is Dss Friedrich & Lindi Claassen en hul nooi alle ouers uit: Voornemende ouers, ouers met klein kindertjies, ouers met tieners en enkelouers. Ouers word toegerus…
Hallo Liewe Vriendinne en Vriende van mooi en lekker en skoonheid! Kom kuier Donderdag 7 Maart, bring jou vriend/vriendinne saam. Ons hoop vir 'n groot fees Donderdag! Groetnis en vrede Karen en Ami
Malmesbury Sakekamer byeenkoms, Dinsdag 12 Maart 2013 by die OLOK-Saal. Dit is ons jaarlikse bespreking van die RSA Begroting soos deur die Minister van Finansies voorgehou op 27 Februarie 2013. Die spreker vir die aand is Mnr Chris de Jager van De Jager en Boshoff, wat met ons die nuutste…
Be Careful: Court Cases Throw New Light on Tax Avoidance What has the practice been? What are the Courts saying? Be careful!  The Consumer Protection Act - Why Has It Gone Quiet? What is happening on the ground? Power to the people  Social Media:  Employees and The Damage Risk To…
Ons volgende byeenkoms is op die 6de Maart met Tim Sprowson van Edge Consultancy  as gasspreker.  Tim is ‘n professionele konsultant wat besighede help met strategiese beplanning. Hy is voorwaar een van die beste fasiliteerders wat ek in ‘n lang tyd beleef het.  Groei en sukses binne elke besigheid is…
Ons is baie opgewonde om die nuus met julle te deel,.Danksy hierdie artikel het Kieterkat 'n liefdevolle huis gekry! Dankie vir almal wat bereid was om te help.
Vir die wat gewonder het wat die woord Soirèe beteken; dis ‘n sosiale bymekaarkom geleentheid wat een spesifieke doel voor oë het. Malmesbury Toerisme het Sondagaand, 17 Februarie in die NG Kerk Moedergemeente ‘n musikale samekoms gehou vir enigeen wat wil kom terugsit en betowerende orrelmusiek geniet. Wendy Flemming het…
Daar word 'n eerste "pick your own figs" dag in Porterville gehou op Saterdag, 23 Februarie 2013. Hierdie dag gaan gekombineer word met 'n "Proudly Porterville Market" in die Porterville NG Kerksaal. Daar gaan ook 'n Figfun stalletjie wees, waar aanwysings en alle reëlings rondom die vye pluk deurgegee gaan…
Schoemans Registered Auditors and Chartered Accountants Accounting news for February 2013 Beware: Software Piracy Could Be Devastating For Your Business and For Directors A new legal route to attack piracy   Directors: your personal liability risk Be Aware! Provisional Taxpayers - New Rules Apply and Penalties Will Be Automatically Imposed!…
Page 1 of 3

Malmesbury Advertising