•  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

Search Business Directory

Search Google

Drink gerus jou groen tee om gewig te verloor

Drink gerus jou groen tee om gewig te verloor

Dit is nie die kaffeine in groen tee wat jou laat gewig verloor nie, maar eerder 'n anti-oksidant genaamd 'catechin' wat jou metabolisme versnel en vet verbranding aanhelp. Vyf-en-dertig Japanese mans is onlangs aan toetse onderwerp waar hul oolong tee gemeng met 'catechins', 'n bestanddeel wat in groen tee voorkom, moes drink.

Nadat elk 'n bottel van hierdie tee gedrink het, is die volgende bevind: hul het almal gewig verloor, hul metabolismes het versnel en was daar 'n merkbare verlaging in hul BMI (body mass index). Om alles te kroon het hul LDL (die slegte cholesterol) vlakke ook gedaal.

Dus, drink maar die slegte groen tee as jy van daardie lastige rolletjies wil ontslae raak.

Eggs. Skip the bagel this morning. Eggs, which are full of protein, will help you feel fuller longer-a lot longer. A multicenter study of 30 overweight or obese women found that those who ate two scrambled eggs (with two slices of toast and a reduced-calorie fruit spread) consumed less for the next 36 hours than women who had a bagel breakfast of equal calories. Other research has shown that protein may also prevent spikes in blood sugar, which can lead to food cravings.

Read 984 times
More in this category: TLC Mediese eetplan »


schoemans-chartered-accountants die-courant