Welbekende Moodies Slagtery het nou 'n afsetpunt by Piet Kemp Motors. Featured

02-piet-kemp-motors-moddies-imageKom probeer gerus hierdie welbekende slaghuis se produkte by ons. Watertand rypgemaakte steak, legendariese boerewors, tjops reg vir die braai, sappige sosaties, kerrie vark strips en nog vele meer!

Pryse is tans as volg(R/kg):

T-Bone - R71,95
Sirloin - R86,95
Rump - R74,95
Club - R60,95
Steak Sosaties - R62,95
Honder Sosaties - R59,95
Skaap Tjops - R77,95
Vark Tjops - R54,95
Kerrie Vark Strips - R52.95

Gee vir ons u snit voorkeure en ander versoeke soos wors of maalvleis, asook heel of halwe lam en skaap opgesaag.

Moodies Butchery / Slaghuis
Tel: 022 433 2230
Fax / Faks: 086 267 4962
1 Plein Straat, Moorreesburg, 7310

Piet Kemp Motors
Voortrekkerweg 41
Posbus 363
Malmesbury
7300
Tel: 022 4872110 | Fax: 086 6666 110 | Sel: 082 56 393 00

 

 

Malmesbury Advertising