Valentine's Aand met Mathys Roets Featured

02-valentines-aand-met-mathys-roets-image-01Mathys Roets tree die 14 Februarie by die De Bron Klein Teater op. Bring jou eie romantiese mandtjie met eetgoed-en drinkgoed saam. Tafels van 6 of meer kan bespreek word.

Plek: De Bron Teater - Malmesbury (Klein saaltjie by Kerksentrum).
Koste: R 100.00 pp
Ete: Bring u eie romantiese mandtjie met eet-en drinkgoed saam.
Tyd: 19h00 - 20h00 Ete en gesellig verkeer. 20h00 Begin van die vertoning.
Bespreek: M4 events & Promotions (Tel: 022 487 2000), daar is slegs 120 plekke beskikbaar.

 

 

Malmesbury Advertising