Siek en sat vir tele-bemarkers?

Wat is jou regte?

Ingevolge die nuwe verbruikerswet het jy die reg om nie deur tele-bemarkers gepla te word nie. Indien 'n verbruiker enigsins aandui dat hy of sy nie aan direkte bemarking blootgestel wil wees nie, mag hy glad nie tussen 20:00 en 08:00 gedurende weekdae, en voor 09:00 en na 13:00 op 'n Saterdag of enige ander tyd gedurende openbare vakansiedae of Sondae by sy huis geteiken word nie.

Malmesbury Advertising