Penny Arendse wen Tell a Friend Featured

samsung-winner-penny-arendsePenny Arendse van Malmesbury is die gelukkige wenner van die Samsung E250 saam met R100 lugtyd. Die selfoon is deur Mobile 2 Mobile geborg. Hier ontvang Penny haar Samsung E250 by Rudolf Knoetzen van Swartlandhome.

Malmesbury Advertising