Jooste Auctioneers Veilingfees / Auction Fair Featured

10-jooste-auctioneers-imageOns wil graag vir u hartlik uit nooi om deel te wees van ons heel eerste Veilingsfees dag.  Dit sal plaasvind op Saterdag, 29 Oktober 2011, op die Hoërskool Swartland se sportvelde te Malmesbury.  Die hekke sal om 8:00 oop maak en ons behoort teen 22:00 die aand klaar te wees.  Daar sal ‘n biertuin wees vir ‘n ietsie vir die keel, stalletjies en vermaak.

Ons teiken mark is veral die boeregemeenskap.  Ons wil graag mense bekend stel aan veilings en wys dat dit ‘n lekker gesellige saamtrek is vir die hele gesin, nie net vir uitverkore besigheids mense nie.

Ons gaan deur die loop van die dag vier veilings hou op die perseel wat baie voete gaan trek.  Ons is in samewerking met die Hoërskool Swartland, Round Table en ander besighede in Malmesbury.  Ons beoog om nie net dit vir ons die moeite werd te maak nie, maar ook vir almal betrokke by die dag.
Maniere om betrokke te raak:

1. Stalletjie Inskrywings

Ons voel dit is ‘n goeie geleentheid om u tuisgemaakte produkte bloot te stel aan die publiek.  Ons aanvaar tans inskrywings vir stalletjies teen R250.00 vir besighede in Malmesbury en per stalletjie.  Daar is ‘n beperkte aantal spasies beskikbaar, so indien u ‘n plek wil bespreek kontak ons so gou moontlik vir ‘n inskrywingsvorm.

2. Item Inskrywings:

Indien u enige wit olifante het wat in en om u huis staan en u verwag ‘n goeie markverwante prys vir die items, kan ons dit vir u by die geleentheid op veil.  Ons aanvaar inskrywings onder die volgende katogorieë:  Lewende Hawe, Perde, Voertuie & Implemente (motorfietse), Huisraad, Antiekeware/meubels, hand- en kraggereedskap tot en met 22 Oktober 2011.
Dis nou die tyd om ontslae te raak van ouma se meubels in die motorhuis.

Ons kontakbesonderhede is as volg:

Jaco Jooste: 079 502 7074
E-pos:This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. of This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Faks: 086 274 7810

Ons sien uit om terugvoering van u te ontvang

Ons wil graag vir u hartlik uit nooi om deel te wees van ons heel eerste Veilingsfees dag.  Dit sal plaasvind op Saterdag, 29 Oktober 2011, op die Hoërskool Swartland se sportvelde te Malmesbury.  Die hekke sal om 8:00 oop maak en ons behoort teen 22:00 die aand klaar te wees.  Daar sal ‘n biertuin wees vir ‘n ietsie vir die keel, stalletjies en vermaak.  Ons teiken mark is veral die boeregemeenskap.  Ons wil graag mense bekend stel aan veilings en wys dat dit ‘n lekker gesellige saamtrek is vir die hele gesin, nie net vir uitverkore besigheids mense nie.

 

 

 

Ons gaan deur die loop van die dag vier veilings hou op die perseel wat baie voete gaan trek.  Ons is in samewerking met die Hoërskool Swartland, Round Table en ander besighede in Malmesbury.  Ons beoog om nie net dit vir ons die moeite werd te maak nie, maar ook vir almal betrokke by die dag.

 

Maniere om betrokke te raak:

 

 

 

1                     Stalletjie Inskrywings

 

Ons voel dit is ‘n goeie geleentheid om u tuisgemaakte produkte bloot te stel aan die publiek.  Ons aanvaar tans inskrywings vir stalletjies teen R250.00 vir besighede in Malmesbury en per stalletjie.  Daar is ‘n beperkte aantal spasies beskikbaar, so indien u ‘n plek wil bespreek kontak ons so gou moontlik vir ‘n inskrywingsvorm.

 

2                     Item Inskrywings:

 

Indien u enige wit olifante het wat in en om u huis staan en u verwag ‘n goeie markverwante prys vir die items, kan ons dit vir u by die geleentheid op veil.  Ons aanvaar inskrywings onder die volgende katogorieë:  Lewende Hawe, Perde, Voertuie & Implemente (motorfietse), Huisraad, Antiekeware/meubels, hand- en kraggereedskap tot en met 22 Oktober 2011.

Dis nou die tyd om ontslae te raak van ouma se meubels in die motorhuis.

 

 

 

Ons kontakbesonderhede is as volg:

 

 

 

Jaco Jooste            079 502 7074

 

E-pos                      This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.  of

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

Faks                        086 274 7810

 

 

 

Ons sien uit om terugvoering van u te ontvang

Malmesbury Advertising