Die "Relay For Life Show" met Jakkie Louw Featured

jakkie-louw-februarieJakkie Louw tree op op 22 Februarie 2012 op in die De Bron teater.  Die vertoning begin om 19:00 en is ten bate van die KANSA Relay For Life projek.  Kore van  plaaslike skole sal ook die aand saam met Jakkie optree.  Kaartjies vir die vertoning beloop R50.00 en is te koop by KANSA se kantoor.

022 482-1111 / Hester Smit -  073 509 9221 (KANSA) /  Herman Aucamp (RFL voorsitter) 083 5199575 / Sonette Basson – 083 444 9894 / Amber Zandberg – 074 892 8638 / Yolandé Vorster – 071 975 5389 / Marina Lewis (Darling) – 083 218 8624.

Malmesbury Advertising