Wors vir jou SA Featured

malmesbury-lions-clubDie Lions Klub van Malmesbury het Vrydagaand 29 Mei wors gemaak tot vroeg in die oggendure.  Die wors maak is deel van die Lions klub se fondsinsamelings projekte.  Dit is lekker boerewors wat bestaan uit een deel vark en twee dele bees en word verkoop teen R45/kg.  Kyk uit vir ons blou label of kontak Kobus by 083 645 7876
 

Malmesbury Advertising