Lions verkoop Klere

lions-verkoop-klereDie Lions het die afgelope Saterdag weer 'n bietjie tweedehandse klere verkoop. Dit is maar een van hulle fondsinsamelingsprojekte wat hulle gereeld deur die jaar aanpak. Die klere word gekenk aan die Lions waarna hulle dit aan die publiek verkoop teen baie billike pryse. Hier staan Lions president Firdie Geldenhys en kyk so bietjie deur die klere. Vir meer inligting oor die Lions en wat hulle doen, skakel gerus vir Firdie of Merina by 083 283 7897.

Malmesbury Advertising