Lions Potjiekoskompetisie 2013 Wenners

Malmesbury Lionsklub en Saterdag die 13de April hulle 4de jaarlikse potjiekoskompetisie gehou. Die wenner van die dag was Theo Hoon met sy Bokboudpot, 2de was Gerrit met sy Biltongpot en die Smitgatte was derde met hulle afvalpot. John het die agterhoede gedek met die Booboo pot.

Ons wil net baie dankie se aan al ons borge van die dag naamlik Hyundai, JHL, Sasko pasta, Paardeberg Motors, Build-it, Cotter Elektries, Speedy, Kekkel en Kraai, Spur, Clicks, FNB en Cloof wyne wat n stalletjie met wynproe gehad het.

Image Gallery

View this photo set on Flickr

Malmesbury Advertising