Lions Potjiekoskompetisie 2013

Lions 2012 Kompetisie Lions 2012 Kompetisie Rudolf Knoetzen

Malmesbury Lions Klub hou 13 April 'n fondsinsameling in die vorm van 'n potjiekoskompetisies by die Skougronde. Die insameling is ten bate van die Reading Action Program van die Lions.

Inskrywings is R50 per persoon. Dit is vanjaar die 4de jaar wat ons die potjiekoskompetisie aanbied. Dit is gewoonlik n baie lekker geleenheid waar mense lekker kan saamkuier on die die dennebome, als ten bate van liefdadigheid.

Vir verdere inligting en kaartjies, skakel Andy by 083 256 8178

Malmesbury Advertising