Swartland Besigheidsnetwerk Bekendstelling

Kom geniet 'n Skemerkelkie saam met Swartland se besigheidsnetwerk. Woensdag, 18 April 2013 by die Oloksaal, Hoërskool Swartland Sportkompleks 19:00 vir 19:30. Kostes beloop R80 vir lede en R120 vir nie-lede. Laat weet asb voor of op Maandag 16 April 2013 teen 14H00.

Let wel betaling bevestig U bespreking. Kansellasie na afsnydatum, verbeur betaling. Betaal asb per EFT en e-pos bewys van betaling na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

BANKBESONDERHEDE

Rek Naam: Business Link

Bank: Capitec Bank

Takkode: 470010

Rek No: 1310810018

Verwysing: Jou naam of Besigheid se naam/SBN (Bv. JanSmit/SBN)

Kom netwerk saam met ons!

 

 

Malmesbury Advertising