Jannie Mouton besoek SBN

JANNIE MOUTON BY SBN OP 7 AUGUSTUS BY JANNO. OPSKUD SLAAPKOUSE!

Slegs tagtig sitplekke beskikbaar - Vyftig name reeds op die lys.
Jou betaling bevestig jou bespreking.

Jannie Mouton, die destydse Besturende Direkteur en mede-stigterslid van SMK, 'n Johannesburg gebaseerde makelaarsfirma, is op die ouderdom van 48, deur sy vennote in die pad gesteek. Binne 15 jaar het hy egter daarin geslaag om 'homself uit die as te lig' en 'n magtige sakeryk op te bou.

Wie is die man agter PSG? Hoe het Capitec se verstommende sukses beslag gekry? Kom luister hoe Jannie Mouton met tipiese humor sy sake- en beleggingslesse met sakeluit by die Swartlandse Besigheids Netwerk deel.

Wanneer: Woensdag oggend 7 Augustus 2013
Waar: Janno's, De Bron Sentrum, Malmesbury
Hoe laat: 07:30 (op die kop) Registreer & Koffie, 08:00 Ontbyt
Koste: R80 (2013 lede) en R120 (nie-lede)
RSVP: Voor of op Maandag 5 Augustus 2013 voor 14h00

LET WEL: BETALING BEVESTIG BESPREKING.
KANSELLASIE NA AFSNYDATUM = VERBEUR BETALING
BETALING: Betaal asb. per EFT.
Faks bewys na 0865929645/
E-pos na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
VERWYSING: Jou naam of Besigheid se naam/SBN (JanSmit/SBN)
BANKBESONDERHEDE
Rek. Naam: Business Link
Bank: Capitec Bank
Takkode: 470010
Rek No: 1310810018

Malmesbury Advertising